Friedenheim
Friedenheim | Kenton-On-Sea Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (24)
Friedenheim is a two-bedroom self-catering apartment, on the ground floor of a private home in Merry Hill, Kenton-on-Sea, Eastern Cape. The apartment is located just 5 minutes drive away from 2 Blue Flag beaches, and 2 tidal rivers. Guests can enjoy swimming, hiking, and dining out in the surrounding area. The neighbourhood is very safe, with guarded access to the road.
This charming apartment is ideal for a relaxing getaway or a family holiday, and can accommodate between 2 and 4 guests. The apartment has its own private entrance and comprises 2 bedrooms, a bathroom, and an open-plan kitchen, lounge and dining area. The first bedroom contains a double bed, and the second bedroom contains a bunk bed. The bathroom features a shower, a toilet and a washbasin.
The kitchen is well-equipped with everything you may need for self-catering including a microwave, a fridge-freezer, a frying pan, and a two-plate gas burner. The lounge features a TV with full DStv channels. An outside braai facility is provided. Secure parking is provided on the premises.
Kenton-on-Sea is a small town, but with enough shops to satisfy your needs, from 2 butcheries, a chemist, a large grocery store, to many small gift shops. Enjoy snacks and meals in our many small restaurants, one is a floating restaurant on the Bushmans River, and coffee shops.
This charming apartment is ideal for a relaxing getaway or a family holiday, and can accommodate between 2 and 4 guests. The apartment has its own private entrance and comprises 2 bedrooms, a bathroom, and an open-plan kitchen, lounge and dining area. The first bedroom contains a double bed, and the second bedroom contains a bunk bed. The bathroom features a shower, a toilet and a washbasin.
The kitchen is well-equipped with everything you may need for self-catering including a microwave, a fridge-freezer, a frying pan, and a two-plate gas burner. The lounge features a TV with full DStv channels. An outside braai facility is provided. Secure parking is provided on the premises.
Kenton-on-Sea is a small town, but with enough shops to satisfy your needs, from 2 butcheries, a chemist, a large grocery store, to many small gift shops. Enjoy snacks and meals in our many small restaurants, one is a floating restaurant on the Bushmans River, and coffee shops.
Local area description
Nie ideaal vir gesin. Te beknop. Hout dak wat die vloer van die huis bo die woonstel vorm, is nie klankdig nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gerieflike 2 slaapkamer-oopplan-woonstel wat ons weer sal besoek. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Friendly, understanding, accommodating landlord, Logy. Fantastic accommodation for any occasion. Neat, clean, well maintained with all the necessities. Lots of extras from full package DStv, Wi-Fi to games and toys for the kids. A definite return-to destination.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is die mooiste plek om by te wees, jy vergeet vanwaar af jy kom. Die Stilte, die natuurskoon, strande wat jou asem wegslaan. Logy en Samuel mense van die hart. As jy daar wegry is jy spyt dat jy moet op pak en weg gaan. Ons blyplekkie was ‘n warm nessie, met soveel luuksheid. Moenie die misloop nie. Bespreek by Friedenheim, ervaar die vrede, liefde en hartsmense met ‘n passie vir hulle medemens. Dankie, julle, dit was ‘n fees. Ek kom maak weer ‘n draai.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vanaf ons aankoms het ons die warmte van Samuel en Logy ervaar. Hul aanbevelings oor plekke om te besoek was merkwaardig. Dieselfde warm atmosfeer is in die woonstel en het ons tydjie daar hemels gemaak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Friendly hosts, wonderful and peaceful stay. Highly recommend.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Met die intrapslag welkom gevoel. Verbasend wat mens daar als kry. Die hartlikheid wat ‘n mens ook dat ontvang.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die gasvryheid en behulpsaamheid van Logy en Samuel het ek nog nooit by enige ander plek ervaar nie. Ek sal definitief weer hierdie pragtige plekkie besoek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
It’s a place to be even with your kids, it’s very safe and secured.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very pleasant short stay, everything needed was catered for in the chalet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The place was very nice and great value. The host even checked on us to make sure we were okay after being out all day.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lovely place to stay. Hosts are extremely accommodating and friendly. Truly a great place to stay, pity we only stayed one night so didn’t get to see the whole of Kenton-on-Sea. Recommend this establishment!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Samuel en Logy is twee pragtige, dierbare mense. Ons verblyf was nie net vreeslik aangenaam nie maar die rustigheid was ook voortreflik. Dit was heerlik om in so ‘n lieflike plekkie te bly met al die ekstras wat ook verskaf is, soos muesli en joghurt, rolletjies met kaas en ham in die yskas, ‘n melkie en sappie. Awesome! Ons beplan om binnekort weer daar oor te bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker ruim verblyf, netjies en in stil area. Alles voorsien wat moontlik benodig kan word vir selfsorgvakansie asook lekker ontbyt vir eerste dag. Goeie waarde vir geld, naby aan Kenton-on-sea en Boesmansrivier. Sal definitief weer daar wil bly, baie dankie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
My family enjoyed staying there.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hosts were very friendly and helpful. They gave us a lot of info regarding things to do, places to visit and restaurants. Our “home” had everything and more than we needed! We will definitely visit again!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Omtrent enigiets wat jy nodig mag hê, is daar. Eenvoudige goed soos genoeg hangplek vir nat handdoeke en behalwe vir gewone bad handdoeke, word strandhanddoeke ook voorsien! Die voorsien van ‘n heerlike ontbyt (vars vrugte en broodrolletjies, joghurt, melk, muesli, koffie, beskuit én margarine) is regtig ‘n groot plus. Daar is selfs speserye. Dit maak pak vir ‘n vakansie soveel makliker.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker by Friedenheim oorgebly. Die eienaars (Logy en Samuel) is baie gasvry en behulpsaam. Die woonstel is skoon en netjies. Die beddegoed en handdoeke is alles ook skoon en vars. En daar is sommer heelwat ekstra bederwe soos koffie, tee, suiker, melk, kruie, beskuit, vrugte, ens ens. Voorwaar ‘n groot bonus. Ook baie lekker buite gesit en vleis gebraai.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Friedenheim is verblyf wat deel van die eienaars se huis is, maar dit is privaat en eenkant sonder dat daar ‘n gevoel van isolasie is. Samuel en Logy is behulpsaam en vriendelik. Die geriewe is puik en al die basiese benodigdhede (selfs sout!) was in die kombuis. Die beskuit was meer as genoeg vir ‘n week, terwyl ons 5 dae daar was. Braai was moontlik selfs toe daar reën geval het. Stoepsit kan hier tot ‘n kuns vervolmaak word. Die sitkamer gedeelte is uiters gerieflik en dis moontlik om binne of buite aan tafel aan te sit vir ete. Ons het baie lekker gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was baie goed verwelkom. Eienaars baie moeite gedoen om jou welkom te laat voel. Lekker wegbreekplekkie van stad se gewoel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Friedenheim is ‘n perfekte plekkie as jy ‘n wegbreek soek van jou gewone roetine. Die uitsig is ongelooflik en die woonplek is skoon, netjies en perfek ingerig. Ons het self heerlike musiek geluister. Ek en my gesin het veilig gevoel en die eienaars was net ‘n sms weg indien ons iets sou nodig kry. Daar was veilige parkeerplek vir ons motor en ons het gekom en gaan soos dit ons pas. Ons sal beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles wat mens nodig het in ‘n selfsorg-eenheid was beskikbaar. Daar was tot basiese voedsel voorraad voorsien, eerste ontbyt, melk, suiker, botter, tee, koffie, botter broodsmeer en speserye ens. Ons het dit geniet en waardeer en in vrede en ‘n aangename verblyf ervaar. Baie dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hartlike ontvangs, plekkie was baie netjies en goed ingerig. Verblyf was aangenaam en rustig, kan dit definitief aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Pets By Arrangement
- Secure Parking
- Free Wifi
- 24 Hour Reception
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- No Smoking Indoors
- Pets By Arrangement
- Satellite TV
- Self Catering
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Electronic Bank Transfer
- Horse Riding
- Fishing
- Big Five
- Cycling
- Game Drives
- Game Viewing
- Swimming
- Tennis
- Secure Parking
- Off Street Parking